Jaarboeke

Expert negotiator 805


 
Modulekode GIB 805
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Gordon Institute of Business Science
Module-inhoud

* Hierdie module word slegs in Engels aangebied.

A 4-day workshop-styled programme covering the broad field of negotiation. This is an advanced programme aimed at negotiations of high financial value and significant consequence of error.

Modulekrediete 12.00
Kontaktyd 28 kontakure per 3 weke siklus
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Gordon Institute of Bus Sci
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences